速報APP / 遊戲 / Woordsoek Raaisel

Woordsoek Raaisel

價格:免費

更新日期:2017-09-06

檔案大小:24M

目前版本:1.0

版本需求:Android 4.1 以上版本

官方網站:http://www.cogg.co.za

Email:stefan@cogg.co.za

聯絡地址:17A Oxford Street Claremont Cape Town South Africa

Woordsoek Raaisel(圖1)-速報App

Jou taak is om al die versteekte woorde op 'n tafel van letters te vind.

Woordsoek Raaisel(圖2)-速報App

Om die versteekte woorde te vind kan 'n uitdaging wees, omdat die woorde horisontaal, vertikaal, skuins of in reguit of agterstevoor rigting kan wees.

Woordsoek Raaisel(圖3)-速報App

Vee oor die letters om sodoende die woorde te vorm.

Woordsoek Raaisel(圖4)-速報App

Daar is 'n total van 12 unieke kategorië met veelvuldige vlakke in dierdie spel, om jour vir baie ure te vermaak.

Woordsoek Raaisel(圖5)-速報App

Woordsoek Raaisel tref die korrekte balans tussen leer en vermaak. Jy sal nuwe woorde leer, en jou brein leer om te focus wanneer dit kom by problem oplossing.

Woordsoek Raaisel is ontwerp vir persone van alle ouderdom en kan gebruik word op beide selfone en tablette.